Shopping security
101 oordenkings vir seuns bied kort, inspirerende oordenkings vir laerskool-seuns. Rebecca Davis vertel hulle van die wonderlike dinge wat God deur die lewens van Christene oor die hele wêreld heen gedoen het sodat hulle uit dié werklike verhale kan leer.
Elke dagstukkie staan op drie bene: (1) Leer meer oor iets wat regtig gebeur het (oordenking), (2) lees God se Woord (Bybelverse); en (3) gesels met God (gebedsvoorbeeld).
Met hierdie drie eenvoudige stappe sal seuns vinnig leer hoe om elke dag hul eie stiltetyd te hou.
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 6 - Aug 11
US$40
Get nowSign up to your membership to get coupons up to
15%
Get nowOpportunity to enjoy order discount up to 15% off
Top-Converting Item to Boost Your Average Order